Life-Changing Christian Books

Unlock Your Heart to God

Van Gebrokenheid na Genade

Unlock Your Heart to God Cover
Newly Released

'n Reis van Genesing, Vergifnis, Geloof en Geestelike Vryheid

Hierdie inspirerende boek neem lesers op 'n reis van genesing, vergifnis, geloof en geestelike vryheid. Lesers sal ontdek:

  • ✦ God se onvoorwaardelike liefde
  • ✦ Hoe om weer doel en betekenis ná pyn te vind
  • ✦ Genesing van emosionele wonde
  • ✦ Om in geloof te wandel
  • ✦ Herstel van gebroke verhoudings
  • ✦ Om met hoop te leef
R 149 Paperback · ships nationwide
Pre-Order Your Copy
Oomblik van Hoop Cover
Newly Released

Vind Hoop. Versterk Jou Geloof. Beleef God se Teenwoordigheid Elke Dag.

Wanneer die lewe swaar raak, het ons meer as antwoorde nodig – ons het hoop nodig.

  • ✦ 30 dae van Bybelse bemoediging
  • ✦ Daaglikse skrifgedeeltes en geestelike insigte
  • ✦ Praktiese geloofstoepassings vir die alledaagse lewe
  • ✦ Inspirerende boodskappe van hoop
  • ✦ Geestelike versterking vir moeilike tye
  • ✦ Nader wandel met Jesus Christus
  • ✦ Vernude geloof en vertroue in God se beloftes
R 149 Paperback · ships nationwide
Pre-Order Your Copy
"He heals the brokenhearted and binds up their wounds."
Psalm 147:3

Pre-Order

Reserve Your Copy Today

Secure your copy of the newly released book ahead of general release. Payment and shipping details will follow by email once your pre-order is received.